Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Berg-en-Dal-gesin beroof, sprake van Klapmus-bende se doen en late
’n Huisgesin in Argyl-straat in die Berg-en-Dal-buurt in Wellington is Vrydagoggend (24 Mei) deur rowers in hul huis aangehou toe vier mense hulle vroeg die oggend in hul slaapkamers oorval het.
-
‘DA en PA moet saamwerk,’ sê FW de Klerk-stigting
Met die PA wat tot dusver steun in verskeie provinsies in vanjaar se verkiesing verower het, het die FW de Klerk-stigting ‘n beroep op dié party se leierskap asook die van die DA gedoen om die strydbyl neer te lê…
-
Paarlse leerkrag en sangeres se goue stem nou stil
Tylo Fortuin (26), ’n sangeres en onderwyseres van die Paarl, se naasbestaandes sê sy gaan onthou word vir haar goue stem, aansteeklike energie en omgeehart, nadat dié jong leerkrag van die Groendal Sekondêre Skool in Franschhoek vandeesweek ná ’n ko
-
Leerders gedreig en beseer in steekvoorval oor vervoer
Twee leerders is verlede week in ’n messteekvoorval in Suikerbekkiestraat, Paarl-Oos, beseer.
-
Predikant wat in die Paarl aftree voed nou Vlakkeland se mense
Waar sommige mense verkies om hul aftreegeld op ’n huisie langs die see of iewers in ’n rustige dorpie te bestee, het Abel Kortje, ’n afgetrede werker van die Kaapstadse metro, die Paarl as sy aftreebestemming gekies.
-
Drakenstein munisipale werker glo hy’s onbillik geskors
Johan Davids, ’n inwoner van die Paarl wat sedert 2007 by die Drakenstein-munisipaliteit gewerk het, sê hy word nou deur die munisipaliteit vir ’n “misdadiger” uitgekryt nadat hy van bedrog beskuldig is, terwyl hy by ’n arbitrasie-verhoor in Februari
-
Bybelskool in die Paarl beroof; instrumente, eetgerei gesteel
Die Paarl-Oos-polisie het ’n beroep op enigiemand met inligting gedoen om na vore te kom nadat ’n aantal items, wat musiekinstrumente, beddegoed en eetgerei insluit, tydens ’n inbraak by die Dr. Farrell Tempers-bybelskool in Klein Drakensteinweg in d
-
‘Allie’s’ se groentewinkel in die Paarl sluit sy deure na dekades
Daar heers steeds onduidelikheid onder talle Paarliete oor hoekom die gewilde Allie’s Huguenot Fruit Supplies in Jan van Riebeeckweg sy deure ná etlike jare gesluit het – ’n winkel wat deur baie beskryf word as ’n baken in die Paarl,…
-
Drakenstein vra oor politieke affiliasie op aansoekvorm
Terwyl verskeie menseregte-aktiviste by navraag hul kommer gedeel het oor die Drakenstein-munisipaliteit, wat op sy aansoekvorm wil weet of aansoekers vir algemene werk enige posisie in politieke partye beklee, het die munisipaliteit die vereiste van
-
Bôll & Ôll-rugbyprogram is dáár vir klubrugby
Die die Bôll & Ôll-rugby-kletsprogram wat reeds op eExtra sowel as eTV verskyn, is verlede Donderdag (23 Mei) by die Welbedacht-wynlandgoed buite Wellington tydens ’n perskonferensie bekendgestel.










