Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kerrie-bederf op pa se dag
Die braaimeester Jan Braai vier ook graag Vadersdag – en altyd met iets oor die kole. Dit is immers waar Jan destyds sy vaardighede om die braaivuur begin leer het – as ’n klein knapie aan sy pa se sy…
-
Talle skarrel om geld te in vir jong speler se rugbytoer
Die kranige rugbyspeler Lee-Wayne Josop en sy familie skarrel rond om geld in te samel sodat hy teen einde Junie aan die Akademie-rugbytoer na Gauteng kan deelneem.
-
-
Paarl Rotary visited the Club 21 School for Down syndrome
Paarl Rotary visited the Club 21 School for Down syndrome
-
-
Loth laat ryke nalatenskap agter
Die skielike afsterwe van die geliefde onderwyser en skrywer Ernest Loth het verlede week skokgolwe deur die dorp gestuur. Loth was ook ’n gereelde rubriekskrywer van Paarl Post.
-
Paarlse kwekery wen goud vir SA by Londen-blommeskou
Jacky Goliath, besturende direkteur van die De Fynne-kwekery buite die Paarl, was lid van ’n span wat onlangs goud gewen het toe hulle Suid-Afrika by die Royal Horticultural Society se Chelsea-blommeskou in Londen verteenwoordig het.
-
Herrie oor Drakenstein-munisipaliteit bykans R50 000 aan Duitse gaste bestee
Die ANC en GOOD-party in die Drakenstein-munisipaliteit het hul kommer en ongelukkigheid uitgespreek nadat finansiële verslae verlede week getoon het die munisipaliteit het in Februarie vanjaar bykans R50 000 bestee om ’n afvaardiging van 20 Duitsers
-
Gereelde verstopte dreine laat inwoners nou radeloos
Groot dele van die Drakenstein-munisipaliteit ervaar gereeld verstopte dreine, wat grotendeels deur die storting van ongewenste voorwerpe veroorsaak word.
-
Polisie lê beslag op stemmateriaal by huis in Mbekweni
Die Wellington-polisie het die afgelope Sondag (2 Junie) op stemmateriaal van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) beslag gelê nadat inligting ontvang is oor verskeie OVK-items in ’n huis in Mbekweni.










