Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Tienerseun sterf skielik
Die skielike dood van ’n tienerseun van Klapmuts laat ’n groot leemte in sy gesin en skoolgemeenskap.
-
Ma’s brei en hekel vir die jongspan
Vir die kleuters van Ma’s-vir-Wellington (MvW) asook die Blouvlei Akademie lê ’n warmer en snoesiger winter nou voor nadat talle vrywilligers die mooiste komberse vir die kleuters gebrei en gehekel het. Baie van hierdie pragtige komberse kan selfs as
-
Man vas oor drank en sigarette uit Klapmuts
Die Wes-Kaapse polisie het verlede Donderdag (6 Junie) op vermoedelik gesteelde drank en sigarette van sowat R1,7 miljoen in Kraaifontein beslag gelê.
-
-
US paneel wat Wilgenhof ondersoek stel voor die koshuis sluit sy deure; US aanvaar tyding maar dit bly Raad se besluit
Die paneel wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se rektoraat aangestel is om die ongerymdhede binne die Wilgenhof-manskoshuis te ondersoek, se hoofaanbeveling was dat die koshuis sy deure permanent moet sluit.
-
‘Suid-Afrika se demokrasie volwasse’
Die voormalige hoofseun van New Orleans Sekondêre Skool in die Paarl, William Sezoe, het die afgelope week die nasionale verkiesing by die OVK se nasionale uitslagsentrum in Gauteng met ’n valkoog dopgehou. William doen verslag oor sy ervaring daar.
-
Man (31) vas vir moord op 2 maande oue baba in die Paarl
’n 31-jarige man het Dinsdag (11 Junie) in die Paarl-landdroshof verskyn nadat hy oor die naweek vir die moord op ’n 2 maande oue baba deur die Paarl-polisie in hegtenis geneem is.
-
8 van Poole se komiteelede nou ook op nuwe Drakenstein-mayco
Altesaam agt raadslede wat in die komitee van die uitgeskopte Drakensteinse burgemeester, Conrad Poole, gedien het, is Vrydag heraangestel toe Stephan Korabie, Drakenstein se eerste burger, sy burgemeesterskomitee aangekondig het.








