Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
House Andrew Murray fêtes donors
The mentorship & bursary fund of House Andrew Murray (HAM) Child & Youth Care Centre in Wellington was strengthened at a black-tie dinner and auction.
-
Drakenstein-munisipaliteit beloof plan met begraafplase
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) sê die beskerming en instandhouding van sy begraafplase en verwante infrastruktuur sal in die nuwe boekjaar ’n groot fokuspunt wees en die nodige aandag ontvang.
-
Moedige ma ‘oorwin’ wedloop
Dit is vyf jaar sedert die afsterwe van haar lieflingkind, en Anja Coetzee van Wellington het haar belofte nagekom om aan die uitmergelende Comrades-marathon deel te neem.
-
‘Liefdevolle’ Small sterf ná skoknuus oor hartkwaal
’n Voormalige assistent-onderwyser verbonde aan Wellington Primêr is onlangs in die ouderdom van 26 jaar oorlede.
-
Akademia beoog kampus in die Paarl
Akademia betree vanjaar ’n nuwe groeifase en sal ’n kampus in die Wes-Kaap open – waarskynlik in die Paarl, waar die instansie vir eers geboue sal huur.
-
Rabies in Cape Peninsula
A case of rabies has been confirmed in a pet dog residing in the Capri area of the Southern Peninsula in Cape Town. The dog exhibited symptoms such as fever and increased aggression. Both the infected dog and a younger…
-
Shannon Cortereal word deur haar familie onthou
“Ons hoofuitgangspunt is dat ons bewusmaking van hierdie siekte wil doen.”.
-
Klok van Toringkerk in die Paarl lui dalk weer
Tans is die Toringkerk ’n byenes van bedrywighede nadat steierwerk opgerig is ter voorbereiding vir opknappingswerk aan hierdie historiese gebou in die hartjie van die Paarl.
-
Voormalike Springbok-afrigter ontduik media by vandeesweek se hofverskyning in Malmesbury
’n Voormalige Paarlse Springbok-afrigter en GOOD-partylid het die afgelope Woensdag (19 Junie) weer in die Malmesbury-landdroshof verskyn waar sy saak tot 1 Augustus vir ’n streekshofdatum uitgestel is.
-
Kolganse hou ook van ‘n stedelike habitat
Kolganse is sinoniem met Suid-Afrika. Die kwaak-geluid wat met sonsopkoms en sonsondergang gepaard gaan –wanneer dié voëlspesie homself gereed maak om te gaan swem of ’n slaapplekkie vir homself uit te soek – is iets waarmee talle Suid-Afrikaners hul










