Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kinderbendes in Wellington kwel die gemeenskap ná twee moorde
Bendegeweld in Wellington het die afgelope maand erg toegeneem, sê Jarque Jacobs, die voorsitter van Wellington se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) nadat dié punt ook op Maandag (24 Junie) se GPF-vergadering in dié dorp uitgelig is.
-
Wellingtonner tot Saru se uitvoerende komitee verkies
Hy het nog altyd ’n groot liefde vir plaaslike klubrugby gehad en noudat hy met die “groot honde” in dié sportkode skouers kan skuur, wil hy juis die belange van plaaslike klubs na die tafel toe bring.
-
André kry hoofrol in musiekblyspel
Kaapstad se teater-toneel maak weer gereed vir David Kramer se geliefde en bekroonde musiekblyspel Ver in die wêreld Kittie, waarin die Paarlse André Terblanche ’n hoofrol losgeslaan het.
-
Beweerde moordenaar van Klapmuts kry R500-borgtog nadat Klapmuts-polisie jaar lank sloer met arrestasie
Die man wat na bewering Oshwin Andries (19) van Klapmuts op 29 Januarie 2023 met ’n mes gesteek het waarna hy dae later – op 4 Februarie – in sy ma se arms dood is, is op borgtog van R500…
-
LAAI AF | Grapevine
Lees die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se eie nuusbrief – Grapevine – om te sien wat alles in hierdie munisipaliteit gebeur.
-
Berugte ‘dief’ uiteindelik vas
Uitstekende spanwerk deur die gemeenskap van Noorder-Paarl, buurtwagte, veiligheidsmaatskappye en die Paarl-polisie het daartoe gelei dat ’n vermeende berugte dief en sy medepligtige op heter daad betrap is.
-
Polisieman kry borgtog ná seksdaadbewerings in Paarlse selle
’n Konstabel is op borgtog vrygelaat nadat hy in hegtenis geneem is oor bewerings van seksuele aanranding van ’n student van Klapmuts.
-
Showcase sounds, fondue
The hills of the Simonsberg will once again come alive this winter with rhythmic sounds, and the taste of traditional cheese fondue will be on everyone’s lips when Live Music Sundays comes to Delheim Wine Estate. Starting on Sunday 7…
-
Die Paarl se Roberto Kyle kry hoofrol in Kanadese riller
Die Paarlse akteur en regisseur Roberto Kyle, wat bekend is vir rolle in onder meer Arendsvlei en Sons of the Sea, het die hoofrol losgeslaan in die Kanadese rolprent Clickbait: Unfollowed.
-
2 studente, 1 fietsryer op Franschhoekpas ontvoer; losprys geëis
Die Grabouw-polisie in samewerking met polisiebeamptes in Franschhoek asook die Valke ondersoek twee afsonderlike voorvalle waarin ’n vroulike fietsryer en twee studente die afgelope week in die Franschhoekpas ontvoer en in Grabouw vrygelaat is nadat










