Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
It’s time for the biggest Winelands event of the year
Wine Town Stellenbosch is the annual seven-day celebration of wine and wineland living that takes place from 29 July to 4 August. The highlight of the event is the Stellenbosch Wine Festival on 2-3 August, which was first held in…
-
Wynlandse dorpe steier oor groeiende bendegeweld
Groot dele van die Wes-Kaap, onder meer Bolandse dorpe soos die Paarl en Stellenbosch, is geruk deur bendegeweld die afgelope maand nadat bendeverwante skietvoorvalle honderde lewens geëis het.
-
Inwoners ruk op by Paarl-hospitaal; dié gesin eis antwoorde
’n Scheepers-familie van die Paarl was verlede Donderdag deel van ’n groep inwoners wat buite die Paarl-hospitaal betoog het uit ongelukkigheid oor die gehalte van diens en lang wagtye by die hospitaal.
-
Nóg ’n polisielid in die Paarl vas ná beweerde ‘seksdaad’
Nóg ’n polisiebeampte verbonde aan die Paarl-misdaadintelligensie-eenheid is in hegtenis geneem ná bewerings van verkragting – kort nadat ’n konstabel van die Paarl-polisiekantoor ook vroeg verlede maand vir soortgelyke aanklagte in die hof was.
-
Indringerbome op Paarlberg afgesaag
’n Groot aantal indringerbome is sedert Junie reeds deur die Drakenstein-munisipaliteit aan die voet van die Paarlberg in Lemoenkloof verwyder.
-
Amper weer tyd in die Boland vir waterblommetjie-potjie
Dis binnekort weer tyd vir die Waterblommetjiefees by Windmeul en kranige potjiekosmakers word genooi om aan die potjiekoskompetisie deel te neem.
-
Jong pianis maak reeds opslae
Sy is net 12 jaar oud en die Paarlse pianis Olivia Malan maak reeds opslae as ’n finalis van ’n nasionale musiekkompetisie.
-
Nóg ’n gesin in Wellington in die middel van die nag beroof
In die middel van die nag en tydens swaar reënneerslae, het rowers Sondagaand (7 Julie) die elemente gewaag en ’n huis in Wellington bykans rot-en-kaal besteel, dít ook terwyl die inwoners geslaap het.
-
Gure weer in die Wynland saai verwoesting; talle paaie gesluit; maar Helshoogtepas weer oop
Die naweek se gure weer het sy tol geëis met verskeie paaie wat gesluit is.
-
Die wêreld se langste foefieslaaid kan eersdaags aanskou word
Ná etlike jare van droom en beplan maak die langste foefieslaaid in die wêreld, wat net buite Caledon geleë is, amper sy deure vir die publiek oop.










