Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Skade ná reeks inbrake by Taalmonument beloop bykans R100 000
Die Paarl-polisie en die bestuur by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het ’n beroep op enigiemand met inligting gedoen om na vore te kom nadat daar vier keer tussen 19 Junie en 9 Julie by die monument se amfiteater…
-
Akkedis, Panado’s en chardonnay
Die volgende weke het die Bordienghuis-teater in Wellington ’n propvol kalender met van die land se top-talent wat hier op die verhoog te sien sal wees.
-
Bejaarde van die Paarl deur rower oorval, aangehou
Nóg ’n huisrooftog – hierdie keer in ’n gesogte gebied in die Paarl – het Donderdag 11 Julie helder oordag plaasgevind toe ’n bejaarde vrou in die middedorp deur ’n man in ’n pienk kamerjas oorval, aangehou en beroof is.
-
Trompop botsing lei tot vlammedood op Jan van Riebeeck-rylaan
’n Noodlottige padongeluk het die afgelope Saterdagaand (13 Julie) Munyaradzi Mangezi (29) se lewe tydens ’n trompop-botsing op die Jan van Riebeeck-rylaan geëis waar Mangezi toe doodgebrand het.
-
Paarlse skool in rou gedompel ná familielid glo hoofseun doodsteek
Die Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl was gisteroggend in rou gedompel toe leerders en onderwysers wakker word met nuus oor die tragiese heengaan van sy hoofseun en eerstespan-stut, Julano King (18), wat glo die vorige aand weens ’n…
-
Bykans 300 Wes-Kaapse skole ly skade in stormweer
Skole in verskeie distrikte in die Wes-Kaap, insluitend die Kaapse Wynland, moes verlede week noodgedwonge hul deure vir twee dae gesluit hou toe sterk stormweer op dié provinsie toegesak het.
-
Dié Paarliete benoem vir gesogte Silwerskermtoekennings
Vanjaar se benoemings vir die gesogte kykNET-Silwerskermtoekennings vir rolprente en televisie, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël die uitsonderlike talent en kreatiwiteit van die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap en is pas bekendgem
-
Toringkerk in die Paarl neem haweloses tydens stormweer in
Met die koue weer wat sedert verlede week in Drakenstein heers, het Paarliete hul warm hartsgesindheid teenoor haweloses gewys.
-
Skade in die Drakenstein word ná week van storms beraam
Groot dele van die Wes-Kaap, waaronder die Drakenstein, het deurgeloop nadat vlak agt-weerwaarskuwings ook grootskaalse reën, hael, donderstorms en sneeu meegebring het.









