Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bosvark-leerder se pa drie dae ná grubotsing nou ook oorlede
Ná die tragies botsing waarin Ethan Bakkes en sy ma, Jackie, dood is, is sy pa, Ewald, wat die motor bestuur het, Dinsdagoggend ook dood.
-
Boishaai spreek homself vry van rassisme ná interne ondersoek
Dis sowat twee maande ná die rassevoorvalle tussen die Hoër Seunskool Rondebosch en Hoër Jongenskool Paarl tydens ’n sportbyeenkoms.
-
-
-
Paarlse meisie in nuwe TV-reeks
Die 10-jarige Milan van Vuuren van die Paarl “pronk” deesdae op die kassie as deel van ’n nuwe KykNet-televisiereeks.
-
Two firms collaborate to raise funds for dog shelters
Mandela Day Community Drive: Supporting Our Furry Friends In Need! For Mandela Day Harcourts Winelands and Agrimark Paarl joined forces to raise funds for animal shelters in the Paarl and Wellington areas. Over two weeks our community came together t
-
‘Matras en rommel verstop pype’
Haweloses en rommel het glo bygedra tot die verstopte wateruitlaatpyp van ’n dam in die Bo Dal-omgewing, wat voorverlede week gedreig het om sy oewers te oorstroom.
-
-
Basiese kragheffing is steeds onder vergrootglas
Die koste van elektrisiteit is tans oral ’n warm besprekingspunt.
-
Vermoorde Paarlse hoofseun was by Pukke vir onderwys aanvaar
Terwyl die familie van die vermoorde Julano King (18), hoofseun van die Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl, gereed maak vir sy begrafnis, het Paarl Post intussen verneem dat hy aanvaar is om aanstaande jaar onderwysstudies aan die Noordwes-U









