Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Polisie vind onwettige vuurwapen en ammunisie
Waardevolle inligting het die Paarl-Oos-polisie in hul taak gehelp om ’n ongelisensieerde vuurwapen en onwettige ammunisie uit die strate te kry.
-
-
Paarliet huldig Krotoa met kwas
’n Oorspronklike kunswerk wat die tragiese maar ook merkwaardige lewe van Krotoa herdenk en ook op visuele wyse met die NG kerk in verband bring, is Vrydagaand by die Groote Kerk in Kaapstad bekendgestel.
-
Nóg ‘afpersing’ in Franschhoek bekyk ná ontvoerings in bergpas
Die Franschhoek-polisie het eksklusief aan Paarl Post bevestig dat hulle in oorleg met die Valke op die spoor is van verdagtes wat ’n soortgelyke modus operandi gebruik as dié wat twee studente op 15 Junie in die Franschhoekpas ontvoer en…
-
-
R400 000 stolen in Paarl CIT heist
Paarl police are on the hunt for six men linked to the cash-in-transit robbery of a Fidelity vehicle in the Denneburg area in Paarl on Monday 29 July.
-
Dance masters
Two dancers from Paarl, Delia Huskisson and Imma Grobbelaar, from Bootscooters SA, a local dance school teaching Country Couples and Line Dancing, represented the South African team of 35 dancers at the recent “World Dance Masters” World Championship
-
‘Kittie’ op Kaapse verhoog
As Ver in die wêreld Kittie op ’n Franse verhoog opgevoer sou word, sou dit in daardie taal as niks minder as magnifique beskryf word nie!.
-
Koue weer eis ’n ma van Lover’s Lane in Paarl-Oos
Die nuutste slagoffer van die ysige winter wat tans in die Drakenstein woed, is die 47-jarige Rachel Ruiters van Lover’s Lane in Paarl-Oos, wat Maandag in haar bed gesterf het en deur haar 16-jarige dogter aangetref is.









