New Orleans Senior Sekondêr (NOSS) is Saterdag as die wenner van Klein Nederburg Sekondêr se jaarlikse Chester Williams-sewes-rugbytoernooi gekroon. Bo pronk die span met hul trofee en medaljes. NOSS het die eindronde teen Hoërskool Noorder-Paarl 17-12 gewen. Foto’s: Ernest Kilowan


New Orleans kraai koning in 7’s

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article