Agt netbalspelers van die Hoërskool Labori het verlede week aan die eerste ronde van die Kaapse Wynland Sentraal-netbalproewe deelgeneem. Die meisies het na die volgende ronde deurgedring en sal binnekort aan die tweede ronde netbalproewe deelneem. Agter van links staan Nicole Thiersen (o.15), Cassidy Baadjies (o.18), Denique Gelant (o.18), Janie Adonis (o.17) en Nicole Brand (o.18). Voor: Carlynn Simons (o.15), Shénelee Klaaste (o.14) en Ashneeq Fortuin (0.14).

Credit: SYSTEM

Netbalspelers dring deur

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article