Die o.7-netbalspan van die Laerskool Paulus Joubert het hulle onlangs goed van hul taak gekwyt toe hulle die derbywedstryd teen Charleston Hill Primêr met 8-0 gewen het. Op die foto wys Fenashran Kermis (links) van Paulus wie is baas met die bal.
Netbalspanne
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.