Die Laer Meisieskool La Rochelle het die afgelope naweek (21 en 22 April) sy jaarlikse netbalfees oor twee dae aangebied. Oor die twee dae het altesaam 136 wedstryde plaasgevind. Skole wat deelgeneem het, is die Laerskool Eikestad, Laerskool Bastion, Laerskool Drakenstein, Laerskool Noord-Eind, Laerskool WA Joubert en Laerskool HP Williams. Bo is lede van La Rochelle se o.13A-span wat ook deelgeneem het aan die fees: (van links) Elizabeth Smith, Elzaan van Graan, Mia Pretorius, Taytum Syfers en Meacke Lawrance.

Credit: SYSTEM

Netbalfees gehou by Laer Meisieskool La Rochelle

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article