Nog ’n plaaslike sokkerligawedstryd het die afgelope naweek op die Boy Louw-velde in die Paarl plaasgevind. In die spannende wedstryd het Inter Academy (groen) en Wellington Warriors gelykop gespeel, met een doel elk. Foto: Ernest Kilowan

Naelbytstryd eindig gelykop

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article