The Compassionate Friends se jaarlikse kersaansteek-seremonie is Saterdag (12 November) in Wellington gehou. ’n Kers is ook vanjaar aangesteek vir een van die groep se lede, Elen Landsman, wat verlede jaar oorlede is. Haar seun, Ricardo Landsman, en sy vrou, Christelle, het ’n kers ter nagedagtenis van sy ma aangesteek.


’n Kers om sy ma te eer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article