Junior muurbalspelers van Paarl-Oos het aan ’n vier week lange inleidende muurbalkliniek by die Paarl-muurbalklub deelgeneem. Hulle het meestal op raketvaardighede asook hand-oog-koördinasie gefokus en is deur Junaid Gilfillan afgerig.

Credit: SYSTEM

Muurbalkliniek ’n sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article