Die hele land was Saterdag gaande oor die pragtige weergawe van die Suid-Afrikaanse volkslied wat by die Bokke se wedstryd teen die All Blacks in die Kaapstad-stadion deur die sangeres Tarryn Lamb gesing is. Maar net so mooi was Tarryn se glansuitrusting wat deur niemand anders nie as Paarl se bekende mode-ontwerper Jacque Lagrange ontwerp is.
Mooi sang én uitrusting
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.