Monet Deutchmann (o.12), ’n leerder aan die Hoër Meisieskool Paarl se laerskool, het die afgelope week aan die SA atletiekkampioenskap in Pietermaritzburg deelgeneem. Sy het baie goeie prestasies by die byeenkoms behaal. Dit sluit in ’n vyfde plek in die 100 m, brons in die 150 m en silwer vir die 4×100 m-aflos wat sy en haar span gehardloop het.

Credit: SYSTEM

Monet wys hakskene

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article