Baie geluk aan al die matrikulante van 2022 wat geslaag het!

’n Mens besef nie altyd deur watter uitdagings leerders in die gesig gestaar word nie.

Al die matrikulante wat nie geslaag het nie wil ek graag bemoedig om nie nou tou op te gooi nie.

Daar is soveel geleenthede vir jou om weer te probeer en om te slaag. Hiermee vra ek ook vir die ouers om hul kind by te staan en te ondersteun in die tyd – dit kan ’n kind maak of breek.


Gayle,

Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article