Die Hoër Landbouskool Boland het verlede week die wenners van Mnr. en Mej. Boland 2024 by ’n spoggeleentheid aangewys. Mnr. Boland is Ruan Viviers (derde van regs) en Mej. Boland is Misha Grobler (derde van links) van die Hoër Meisieskool Paarl. By hulle van is die 1ste prins, Daniël Blom (heel regs), en 1ste prinses, Marné van der Merwe (tweede van regs), en 2de prinses, Lisa Denton (tweede van links) en die 2de prins, James Smith (heel links).


Mnr. en Mej. Boland by spoggeleentheid gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article