’n Patrollie is Vrydagaand in Wellington saam met die provinsiale minister van landbou, dr. Ivan Meyer, en die provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, in samewerking met lede van veiligheidsmaatskappye, wetstoepassing, verkeer en buurtwagte gehou. Die patrollie het hotspots in wyke 18, 29 en 10, waar mense deur klipgooiery en bendegeweld geteister word, besoek. Conrad Poole, die burgemeester, en van sy burgemeesterskomiteelede was ook betrokke by dié inisiatief van die BK-lid vir openbare veiligheid, Avron Appollis.Foto: Drakenstein-munisipaliteit

Credit: SYSTEM

Ministers patrolleer Wellington

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article