Laerskool Gimnasium en Primêre Seunskool Paarl hou vandeesweek ter afsluiting van die wintersportseisoen ’n mini-interskole teen mekaar. Hulle het Maandag om die skaakborde begin en die res van die week durf die o.7-, o.9-, o.10- en o.13- spanne mekaar op die hokkie- en rugbyveld aan. Alle Covid-19-protokol sal deurgaans streng toegepas word, wat beteken geen toeskouers word langs die sportvelde toegelaat nie. Foto:


Mini-interskole sluit seisoen af

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article