Mia Wilson, ’n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het twee goue medaljes by die SA Hoërskole-kampioenskap in Germiston, Gauteng, in die 300 m-hekkies en as lid van die o.15-meisies-wisselaflos gewen. Mia en haar aflosspan het ook ’n silwermedalje in die 4x100m-aflos losgehardloop.
Mia ryg medaljes in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.