Die Hoër Meisieskool Paarl se koor het onlangs goud ontvang by die ATKV Applous-streekfees. Die koor staan onder die leiding van Chester Meyer. Bo is die koor in sy oefenkonsert in die Stooidakkerk.


Meisieskoor wen goud

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article