Die volgende leerders aan die Hoër Meisie­skool Paarl is in die o.15-WP-netbalspan opgeneem. Die meisies sal ook aan die All Ages-toernooi in Junie in Gauteng deelneem. Agter is Nicole McThomas, Jenna Haywood en Cara Els. Voor is Isabella Zandberg en Keisha September. Afwesig: Sophia Wium. Die skool is baie trots op die leerders se prestasie.

Credit: Social Media Paarl GHS

Meisies vir provinsiale span gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article