Hierdie jong karatekas van die Paarl het almal goud in unison kata by die KSA nasionale skole-kampioenskap, wat onlangs in Wynberg gehou is, gewen. Die meisiespan het hul skool Klein Nederburg verteenwoordig. Hulle is Calista Thomas, Mishaan Segelaar en Caitlin America. Die seuns is Luke Hendricks, Cody Hammond en Justin Lombaard.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.