New Orleans Sekondêr het onlangs sy jaarlikse pretloop gehou en die wenner van die meisiesafdeling was Jamie-Lee Louw (middel). Mikayla Pretorius was tweede en Machelene Anthony derde.


Meisies draf pretloop kaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article