New Orleans Sekondêr en Noorder-Paarl Hoërskool se meisie-sokkerspanne het die naweek op die Boy Louw-velde teen mekaar gespeel. Die wedstryd het gelykop geëindig met drie doele elk. Bo daag die Noorder-Paarl-speler Dimpho Ningisa (links) en Annique du Plessis van New Orleans mekaar om besit van die bal uit. Foto: Ernest Kilowan
Meisies daag mekaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.