De Wet Bartman is die eerste tweekamp junior atleet (o.11) wat die wisseltrofee vir die meeste punte wat in die seisoen aangeteken is, ontvang het. Die toekenning is deur Boland Tweekamp aan De Wet, ’n gr. 4-leerder aan die Laerskool Hugenote, oorhandig. Die skool is baie trots op De Wet en die prestasie wat hy behaal het.
Credit: SYSTEM
Meeste punte aangeteken
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.