Twee leerders van Laerskool Courtrai, Anika Hugo en Willem van Staden, het onlangs uitstekend in die SA swemkampioenskap presteer. Anika het goud in die 100 m-vlinderslag en brons in die 200 m-wisselslag in vlak 2 gewen. Willem het silwer in die 50 m-borsslag vir vlak 2 gewen.


Medaljeswemmers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article