Drie leerders van Laerskool Hugo Rust, Lienke Heath, Rikus Roos en Lené Lochner, het onlangs aan die nasionale onderwaterhokkie-kampioenskap in Port Elizabeth deelgeneem. Die o.13-meisiespan waarvan Lienke en Lené deel was, het ’n silwer medalje gewen terwyl die o.13-seunspan waarvan Rikus deel was, met ’n goue medalje weggestap het.
Medaljes vir onderwaterhokkie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.