Liané Coetzee, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Hugo Rust, het onlangs deelgeneem aan die Wes-Kaap se B-swemkampioenskap wat by die Universiteit van Wes-Kaapland plaasgevind het. Sy het goud gewen in die 50 m-rugslag en vryslag, silwer in die 50 m-vlinderslag en brons in die 100 m-rugslag.
Medaljes vir Liané
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.