Lowen Schabort (gr. 5) en Nika van den Berg (gr. 7) van die Laerskool Courtrai het onlangs aan die WP-swemkampioenskap deelgeneem. Nika het goud in die 50 m rugslag gewen, en Lowen het op sy beurt die volgende medaljes gewen: 50 m-borsslag (goud), 50 m-rugslag (silwer), en 100 m-borsslag (silwer). Die skool is baie trots op albei leerders.


Medaljes ingeryg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article