Die matrieks van Klein Nederburg Sekondêre Skool het verlede Woensdag (1 Desember) die skool op ’n eervolle wyse bedank vir alles wat die skool vir hulle in hul skoolloopbaan gedoen en beteken het. Die matrikulante skenk elke jaar hul skoolklere aan die skool se klerebank, ’n tradisie waarvoor die skool innig dankbaar is. Die skool het hiermee elke ouer en leerder hartlik bedank vir hierdie mooi gebaar aan hul alma mater en glo dat op hierdie tradisie voortgebou sal word.
Matrikulante gee terug
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.