Weltevrede Sekondêr se 2021-matrieks het die laaste dag van hul skoolloopbaan verlede Vrydag ’n jolige affêre gemaak. Die groep met vaarwel-handtekeninge op hul skoolhemde is Clinchay September, Waydene Billings, Keithlin Sass, Ferrer Baardman, Danielle van Wyk, Henrico Jaftha, Nicole Bayman, Rozanne Mccarthy en Sheldon Klaasen.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article