New Orleans Sekondêr het onlangs sy matriek-uitstapdag gehou en leerders het gespog met prettige kostuums en ander het aangetrek volgens die beroep wat hulle ná skool wil volg. Links is Francois Jordaan en Tyrique Windvogel.


Matrieks vier laaste paar dae by skool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article