Die matriekleerders van New Orleans Sekondêr het “40 Days” gevier deur kostuums aan te trek. Die tweeling, Neva en Leila Kulsen, was deel van dié pret. Die eindeksamen begin oor meer as ’n maand.


Matrieks tel laaste dae af

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article