Marvin Adams (21) van Ligstraal-skool vir gestremdes in die Paarl was die naweek in Durban in aksie waar hy Wes-Kaap-karate by die nasionale Elite-toernooi verteenwoordig het. Hy het goud in die Kata-afdeling gewen. Marvin is die afgelope ses jaar ’n leerder aan die Patrick Ross-karate-akademie.
Marvin skitter in Kata
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.