Hierdie jongmanne is sedert gr. 1 boesemvriende toe hulle aan die Laerskool Courtrai begin skoolgaan het. Draai die klok 12 jaar vorentoe en hulle is steeds goeie vriende en almal matriekleerders aan die Höer Jongeskool Paarl, waar hulle onlangs hul matriekafskeid bygewoon het. Van links is Storm Pieterse, Hendro van Biljon, Hannes van Dyk en Gideon van der Westhuysen.Foto: Winelands Photography by Estie

Credit: SYSTEM

Makkers hou matriekafskeid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article