Lyle Swarts (tweede van links) van Magnolia Primêr gaan binnekort die Wes-Kaapse laerskole in Pietermaritzburg verteenwoordig. Hy was onlangs eerste in die 80 m en die naaswenner in die 100 m vir seuns o.10 by die Wes-Kaap-laerskole-atletiek-byeenkoms. Saam met Lyle op die foto is Luke Solomons, Krishaan Louw en Janicia Tiras, wat die 150 m-aflos vir o.8 meisies by die Boland laerskole-atletiek-kampioenskap kafgedraf het.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.