Die bekende komediant Marc Lottering is Vrydag 5 Augustus in die Paarl-stadsaal te sien waar hy goeie vermaak sal opdis. Die vertoning, #EenAand met #UncleMarc, word deur Paarl FM aangebied. Die opbrengs is ten bate van die radiostasie se vrouemaand-projek, waardeur Paarl FM beoog om 400 sanitêre pakkies aan vroue in die gemeenskap te skenk. Kaartjies is by Quicket te koop.
Credit: SYSTEM
Lottering draai nie doekies om
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.