Ligstraal Skool het onlangs uitrustings aan twee matrikulante van Paulus Joubert Sekondêr geskenk vir hul matriekafskeid. Juanita Jones (links) oorhandig een van die skenkings namens Ligstraal Skool aan die matrikulant Jesmaine Krotz van Paulus Joubert.
Ligstraal help matrikulante
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.