Shariefa Hendriks, ’n protea van die Vallei en bestuurder van Shariefa’s-sopkombuis in Groenheuwel, het Kersdag 45 kinders in haar buurt met heerlike potjiekos, lekkernye en geskenkpakkies bederf. Die kinders was baie opgewonde oor dié geskenke. Shariefa sê baie dankie vir almal wat haar gehelp het om dié spesiale dag moontlik te maak – die Moerats, haar broer en Miriam wat met skenkings gehelp het. Sy vra ook enigiemand wat hulp aan haar sopkombuis wil verleen, kan haar by 071 400 1713 bel.Foto:


Lekker, lekker potjiekos sit glimlag op kinders se gesig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article