Die Living Legend-forum, wat bestaan uit afgetrede beamptes van die Departement van Korrektiewe Dienste, het op 22 Oktober ’n gedenkdiens gehou ter herdenking aan afgestorwe lede wat in die destydse Victor Verster-, vandag die Drakenstein-gevangenis, gewerk het. Hul familielede is na die diens genooi. Dit was ’n emosionele maar ook blye geleentheid om mekaar na tot meer as 30 jaar weer te sien, met party wat van so ver as die Noord Kaap en Limpopo gereis het.
Credit: SYSTEM
‘Legendes’ byeen
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.