wen: Een gelukkige leser kan vier leesboeke van Liewe Heksie wen.


Die eerste week van die skoolvakansie is reeds verby.

Een gelukkige Paarl Post-leser kan vier lekkerleesboeke van Liewe Heksie wen wat deur Verna Vels geskryf en deur Vian Oelofsen geïllustreer is. Al hierdie boeke word deur Human & Rousseau uitgegee. Om in te skryf stuur ’n SMS met die naam van die boeke na 37405 voor Maandag 12:00.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article