Hierdie fietsryers – almal oud-leerders van die Hoër Jongenskool Paarl – sal op 12 November van die skool af op die langpad na Riversdal vertrek, waar hulle ná 250 km by Oakdale Landbouskool sal aankom. Hierdie is deel van die C8-fietsry-uitdaging wat op bewusmaking van harsingskudding en ondersteuning fokus. Hulle wil ook hierdeur geld insamel om die mediese fasiliteite by Boishaai se Brugstraat-sportterrein te verbeter. Van links is Pieter Naude, Kobus Uys jnr. (HJS-oudleerder), Kobus Uys (HJS-oudleerder), Corne Krige (HJS-oudleerder) en voor Chris Jordaan.


Leerders, oudleerders durf die langpad aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article