Die leerders van Courtrai Primêre Skool het hul harte oopgemaak en sanitêre doekies aan die plaaslike radiostasie, PaarlFM, se sanitêre doekie-projek geskenk. Elke jaar samel PaarlFM doekies vir minderbevoorregte meisies in. Volgens statistieke verloor baie meisies waardevolle skooltyd omdat hulle nie sanitere doekies kan bekostig nie.


Leerders maak harte oop vir minderbevoorregtes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article