Die onderwaterhok­kiespelers van Hoër Meisieskool Paarl is gekies om Boland by die junior nasionale onderwater­hokkie-toernooi in Midrand te gaan verteenwoordig. Dié toernooi word van 27-29 Februarie gehou. Agter is Emma Gous, Mari Janse van Vuuren en Lisa-Maria Sadie. Voor is Tinneke Lemmer, Mige du Plessis, Maya Erasmus en Ellen Graaff. Afwesig: Isabella de Swardt.Foto:


Leerders in span opgeneem

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article