Leerders aan die Wellington Vaardigheidskool het Wes-Kaap by die nasionale landloopkampioenskap in Witrivier, Mpumalanga die afgelope Septembervakansie verteenwoordig. Voor is Buhlali Maduma, Durizen Esterhuizen, Christaphene Kearns (raadslid), Keaton Daars en Colin Philander. Agter is Graham Cupido (hoof) en Melani Dirkse (afrigter/spanbestuurder). Dié leerders het ook ’n skenking van Kearns ontvang.Foto:


Leerders blink in landloop uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article