Lee Burger, ’n leerder van Noordeind Primêr, het van 2 tot 5 Augustus aan die Statebond Judo-kampioenskap in Gqeberha deelgeneem, waar sy ’n silwermedalje in die pre-kadet-afdeling vir meisies onder 36 kg verwerf het.


Lee wen silwermedalje

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article